CHRISTIAAN & MARIETTE | Nooitgedacht
Ek het al 'n paar keer by Nooitgedacht fotos geneem. Soms was die seremonie in hulle romantiese steen kapelletjie en soms was dit in Stellenbosch se Moedergemeente, maar nog nooit was dit in die laning nie - en dit was FANTASTIES. Omring deur Nooitgedacht se pragtige tuine met filter sonlig deur die bome en 'n lekker koel briesie...baie baie romanties!
Read more... read more


















