Keeve & Lisa | Langverwacht

KEEVE & LISA | Langverwacht As mens in die Kaap trou is die kans altyd daar dat dit gaan reën, en alhoewel dit eers gelukkig later die aand begin reën het was die dag grou en donker - een van daardie dae wat jy onder 'n duvet met 'n beker milo moet inklim. Maar die twee mense was so vol liefde, glimlagte en sommer uit hul maag lag dat die dag eintlik vol "sonskyn" was. Boonop was dit by een van my gunsteling plekke Langverwacht. Wat ek van Langverwacht hou is dat dit 'n regte "secret garden" is en boonop lyk dit elke seisoen anders - ek het juis die keer plekkies ontdek wat gewoonlik in die somer toegerank is. Read more... read more
by Jani B Photography on 5/26/2012

Sponsors: