LAATSON - PORTERVILLE | Paul & Erica
Wat hierdie troue my weereens geleer het is dat mens nie hope geld nie, maar net baie blink idees, goeie vriende en twee mense wat lief vir mekaar is, nodig het om 'n amazing troue te hê... Erica & Paul hulle het saam met die hulp van vriende en familie AL die decor van die troue self gemaak...met boeke en blikke uit hul ouers se huise. Ek wil net sê WELL DONE!!
Read more... read more


















