André & Sunette

ANDRé & SUNETTE | Wellington - E-session Sunette is vriende met een van my beste pelle, en so het ek leer ken. Later was sy bruidsmeisie op 'n troue wat ek geskiet het en die Saterdag is haar eie troue! Hulle is rerig 'n couple wat jy nie kan help om van te hou nie, Sunette 'n klein-klein mensie en André 'n rerige gentleman wat die lekkerste steak kan braai! Ek's saam met julle opgewonde oor julle troue - sien julle Saterdag...hoop julle dansskoene is ingepak... Read more... read more
by Jani B Photography on 9/01/2011

Sponsors: