JACQUES & RENé| Kronenburg - PaarlDie pragtige couple is altwee dokters... wat my opgeval het tydens hulle troue is hoe mooi hulle vriende van hulle gepraat het. Mens kon sien dat hulle werklik 'n couple is wat 'n verskil in ander se lewens maak. René het die pragtigste skoen gehad, hulle het amper 'n hele blogpost van hul eie gekry :) Min mans verstaan die fasinasie wat vrouens met skoene het, wel baie vrouens hou van hoe hulle voel in hoë hakke, elegant en slank, ek aan die ander kant hou van gemaklike plat skoene, maar ek waardeer die mooiheid van skoene, veral hakke, hulle is soos miniatuur beeldhoustukkies....
Read more... ... read more





















