Eduard & Lize

LIZE & EDUARD | Nooitgedacht - StellenboschEk is die seisoen rerig gebless met wonderlike mense met ongelooflike stories wat ek kon afneem... Ek kan onthou hoe Lize my 'n paar maande terug gebel het, oor haar ma en sussie begin stress oor die troue se reëlings en sy nie, en hoe ons lekker saam daaroor gelag het. Toe ek Lize & Eduard uiteindelik in lewende lywe ontmoet oor 'n lekker koppie koffie, het hulle my die mooi storie van Eduard se vasberadenheid om Lize se hart te wen vertel. Lang storie kort... Eduard het Kat-kom-weer gespeel elke keer as Lize gesê het sy's sien nie nou kans vir 'n verhouding nie en uiteindelik het sy besef dit help nie om teen die prikkels en Eduard se deursettingsvermoë te stry nie. En die uitdrukking op Eduard se gesig toe sy in die paadjie afgestap kom, was die van 'n man wat die grootste prys gewen het. Dankie julle twee dat ek deel kon wees van die vieringe van julle mooi en spesiaalste dag op Nooitgedacht in Stellenbosch... en Eduard, groete aan d ... read more
by Jani B Photography on 6/06/2011

Sponsors: